Terug Na Hoof Nuus Blat

Praatnet verander

iconRissiepit(3 bydrae)
28 Nov  |  (Kategorie : Aankondiging)
Praatnet verander

Binnekort gaan praatnet.co.za verander en gaan nie meer 'n nuus blad webwerf wees nie maar 'n "Social Media" webwerf wat baie soos Facebook gaan wees.

Dit wil voorkom dat die baie populere Facebook is vinnig om party mense te straf maar maak alle soorte verskoonings om ander mense te laat aangaan net soos hulle wil.

Hoeveel mense het al gekla oor "HATE SPEECH" onder andere?

Dit wil voorkom asof Facebook net een kant van die rasisme storie wil luister en baie mense raak nou totaal gatvol (as ek dit so kan se) met die eensydige beleidstoepassing.

Facebook, net soos die land se regeerende party, is nou totaal buite beheer volgens wat baie mense dink en daardie baie mense is nou anderkant kwaad daaroor.

Die bestuur van die webwerf het 'n besluit geneem dat die webwerf moet verander word en 'n plek wees waar mense kan kom kuier en saampraat oor dinge was naby ONS harte is sonder dat ons deur die blatante rasistiese boewe mondelings aangeval word.

Sal almal kan kom saampraat?

Natuurlik - tensy jy jou by die reels van ordentlikheid aanpas.

Sal die gesprek net Afrikaans wees?

Natuurlik nie - en hoekom moet dit so wees?

En hoekom moet dit nou eentaalig wees?

Is ons nie almal Suid Afrikaaners nie?

Sit ons nie almal met die selfde probleme opgeskep nie?

Natuurlik is die antwoord "JA"!

Vir die wat belangstel gaan asseblief na die Kontak Bladsy en laat ons weet, sodra die webwerf reg is sal ons jou laat weet.

Google+
 ePos
 Twitter
 Facebook
icon

Kommentaar

Geen kommentaar nog nie - wees die eerste !

 

Nuus

Praatnet verander

ZUMA Inc. ZUMA FAMILY NEPOTISM

The DA have refused to attend the debate.